Modulekode | JLO 733 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die doel van hierdie module is om kennis, vaardighede, waardes en houdings te ontwikkel sodat studente daartoe in staat is om ingeligte besluite te neem in diverse opvoedkundige kontekste. Lewensoriëntering fokus op die individu in die samelewing. As opvoeder is dit belangrik om te besef dat die onderrig en leer van vaardighede, waardes en houdings in die klaskamer verbind moet word met die leerder se alledaagse lewenservaringe. Hierdie module fokus daarop om studente se optimale intellektuele, persoonlike en emosionele potensiaal te ontwikkel. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
|
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Geesteswetenskaplike Opvoedkun |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App